GM
Gerhard M

1 reviews | Active since Jun 2026

10 Jun 2026, 06:55

Uitstekende puik diens!

Baie Dankie vir Alta Bekker en haar span, vriendelike diens en die besparinge is regtig n groot help elke maand, uiteindelik iemand wat uitkyk vir hulle mede mens ! Kani genoeg dankie sé nie !

0
Replies (0)