JL
Jaco L
1 reviews | Active since Jun 2025
03 Jun 2025, 13:54
Uitstekende diens !!! Dankie Alta, NCR en Span
Uitstekende diens vanaf New leaf , kollega het my vertel van Alta Bekker en haar kennis , ek is gerus en gelukkig dat ek die gratis assessing gedoen het , my Toekoms is helderkleurig en my skouers is ligter.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)New Leaf DC's replyOfficial
06 Jun 2025, 09:57Hallo Jaco,
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer! Ons waardeer dit opreg en is bly om te hoor dat jy ‘n positiewe ervaring met ons gehad het. Jou ondersteuning beteken vir ons baie en motiveer ons om aan te hou om uitstekende diens te lewer.
Laat weet gerus as daar enigiets is waarmee ons verder kan help.
Vriendelike groete
New Leaf Familie

New Leaf DC's reply06 Jun 2025, 09:57
Official
Hallo Jaco,