HNK
Hester Nell Kotzé

1 reviews | Active since Oct 2024

25 Oct 2024, 19:16

Slanker met Sarie.....**** of nie?!

Ek het ingeskryf op die Slanker met Sarie, waar ek n 12weke eetplan met oefenprogram en ander byvoordele sou ontvang. Ekt Ingeskryf en betaal op 21 Okt 2024...nog geen reaksie van enige aard van hulle ontvang behalwe n bevestiging van betaling ontvang en dat hulle vir die eetplan sal aanstuur. Ekt al geskryf na die ****ak op die webblad om te vra wanneer ek die plan sal ontvang...maar steeds geen reaksie ontvang. Dit begin lyk asof ek n ****offer van n **** was.....of dat Sarie nie meer die tydskrif is wat ek kan onthou nie....

0
Replies (0)