sG
sunelle G
1 reviews | Active since Jun 2013
03 Aug 2015, 14:56
Hoeveel keer moet 'n mens dit rapporteer?
Ons is 'n praktyk binne Unitas Hospitaal en bestel minstens 1 keer 'n dag by Netcafe kos en koffie.
Vandag was die hoeveelste keer wat die bestelling verkeerd is. En om alles te kroon moes ek na 'n halfuur vandat ek die bestelling geplaas het bel en hoor dat iemand die bestelling geneem het maar nooit deur gegee het aan die kombuis nie. Ek vind dit uiters swak!

Het net gedink ons wil graag die bestuurder in kennis stel, en dit sal nie die eerste keer wees nie.

Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)