MH
Martin H
1 reviews | Active since Feb 2022
09 Feb 2022, 19:06
Nan Lactose Free Milk
Ek is baie baie ongelukkig my baba is op Nan lactose free melk ons kry dit nie in voorraad nie en as jy kry is dit twee blikke sy Moët vier blikke n week he. Ek het al met Nan self gepraat en hulle doen niks nie die brand het ook al verander en toe ek vra of dit verander het het hulle nie eers geweet nie. My baba het al ander melkies gedrink wat ons nie melk kon kry nie. Hierdie is onaanvaarbaar hoekom n produk maak as mens dit nie kan kry nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)