Amvh
Anne marie van heerden
1 reviews | Active since Sept 2026
04 Sept 2026, 11:20
Neolumo review
Fantastiese produk, die beste velsorgproduk waaraan ek nog bekendgestel is, met uitsonderlike personeel. Die verkoopsverteenwoordiger, Ashleigh, en bestuurder, Vanessa, was buitengewoon vriendelik, behulpsaam en professioneel. Ek kan Neolumo beslis aanbeveel!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)