Amvh
Anne marie van heerden
1 reviews | Active since Sept 2026
12 Sept 2026, 10:46
Amazing service
Ek het pas weer produkte vir my suster gekoop en die diens was verskriklik goed! Hulle het die produkte binne ’n week afgelewer, waarvoor ek ongelooflik dankbaar is. Al het ek die produkte by die lughawe gekoop, het hulle dit vir my via PostNet gestuur. Ek is ongelooflik tevrede met die diens en hoe vinnig ek my produkte ontvang het.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)