KK
KENAU K
1 reviews | Active since Aug 2021
29 Oct 2024, 10:20
Hemel op Aarde!
WOW, WOW, WOW!!! Ongelooflike vriendelike, behulpsame mense WAT DIE EKSTRA myl loop om ons verblyf so gemaklik as moontlik te gemaak het. Alles is daar wat benodig word vir 'n oornag, of sommer net 'n lekker wegbreek naweek! Die beddens is gemaklik en groot, wat 'n groot PLUS PUNT is, sal hulle verseker weer besoek en aan almal aanbeveel!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)