RP
Reta P

1 reviews | Active since Jun 2020

15 Jun 2020, 10:23

Goeie diens

Baie dankie vir jul uitstekende diens , ek wil net graag vir Willem baie dankie se, wat ons so mooi gehelp het , ek sal almal aanbeveel !!! Groete Retha

0
Replies (1)
Nb Car Sales
Nb Car Sales's reply15 Jun 2020, 10:35
Official
Dankie Reta!

Dit was ons plesier om jou te kon help.

Vriendelike Groete
NB Car Sales