DD
DJ D
1 reviews | Active since Feb 2017
09 May 2018, 14:01
Uitstekende, flink en professionele diens!!!
Uitstekende, flink en professionele diens!!! Dit is wonderlik om te sien, dat daar nog besighede is wat trots is op die werk en diens wat hulle lewer. Ek sal Naudé Konstruksie enige tyd met die grootste vrymoedigheid aanbeveel, want dit is duidelik dat hulle daarop ingestel is om professionele diens te lewer.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)