1 reviews | Active since Feb 2017
UITSTEKENDE DIENS
<p>Naude Construction & Plumbing was aangewys om die installasie van my "geyser" te doen, op Maandag 17 April, wat 'n publieke vakansiedag was. Hulle diens was flink en professioneel. Diaan en Andries was deurentyd vriendelik. Nadat hulle die werk voltooi het, het Diaan en Andries die area waar hlle gewerk het, mooi skoongemaak. Dit is verblydend om te weet dat daar nog instansies is wat ingestel is op flinke en professionele diens. Ek sal uit my pad uit gaan Naude Construction & Plumbing in Kroonstad aan te beveel. Die soort diens moet die nodige erkenning kry. Hartlike dank aan Naude Construction & Plumbing in Kroonstad, wat die frustrasie van 'n gebarste "geyser" met kuiermense spoedig opgelos het. Puik diens!!!</p>
