WB
W B

1 reviews | Active since Nov 2018

09 Feb 2024, 10:26

Raak ontslae van Skynet: Swak diens: 3 dae wat die koerier met my pakkie rond ry

Op Woensdag oggend het ek 'n sms ontvang van Skynet dat die koerier oppad is om die pakkie af te lewer. Die koerier het nie opgedaag nie. Dis nou dag 3 en nog geen koerier nie, net vae beloftes . Die koerier ry nou al 3 dae met my pakkie rond. Die Poskantoor het op tyd afgelewer, maar SKYNET bly nie op tyd nie en neem 3 tot meer dae om pakkies af te lewer. Van die ander koerier dienste gee min of meer 'n tyd wat jy hulle kan verwag. 'n Mens kannie Heeldag wag vir 'n koerier nie - nou-al 3 dae ! Dis onaanvaarbaar vir die koerier koste wat 'n mens betaal en baie ongerieflik vir ons as senior burgers. Hoop u oorweeg dringend 'n ander koerier diens.

0
Replies (0)