WB
W B

1 reviews | Active since Nov 2018

29 Aug 2024, 12:12

GEEN TERUGVOER OP NAVRAE NIE - Lisensie skywe verlore in SkyNet Couriers ***

GEEN TERUGVOER OP NAVRAE NIE - Lisensie skywe verlore by SkyNet Couriers *** SkyNet Couriers het 10 dae geneem om die pakkie SONDER LISENSIE SKYWE af te lewer. Nou kry ek nie RTMC in die hande nie. Baie vinnig om BOETES uit te reik en GELD in te vorder , BAIE STADIG om diens te lewer. Daar's net een GOEIE POLITIKUS EN STAATSAMPTENAAR en dis 'n DOOIE EEN ! ⚰️ So vat my lisensies wat julle my skuld , druk dit in jul gatte op en draai dit dwars ! Dit geld vir Afriforum en die DA en die Vryheidsfront en alle HANS***IES politieke partye ook !

0
Replies (0)