WB
W B

1 reviews | Active since Nov 2018

15 Aug 2022, 18:49

eNatis RTMC motorvoertuig lisensie hernuwing maklik

Die vorm was maklik om in te vul en te betaal.Die koerier was baie vriendelik en 'n groot pluspunt was dat hy Afrikaans kon verstaan en praat. Die RTMC dokument was op die 5de werksdag afgelewer rondom 15h30 nm.Die SMS het eers ná 18h00 deurgekom .

0
Replies (0)