dV
dewald V
1 reviews | Active since Sept 2016
14 Oct 2016, 11:34
swak diens en onvriendlik
<p>ons het 4maande gewag vir ons deposito om terug te betaal . ons moes hulle ****ak vir dit. toe het hulle klomp verskonings en betaal nie volle bedrag nie en kom nou weer met verskonings hoekom nie. swak diens mense ken nie hulle werk nie. geld gierig.</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)