TB
Tersa B
1 reviews | Active since Mar 2018
05 Mar 2018, 12:12
Bly weg van National Letting Roodepoort af!
Ek het 'n plek gehuur waar die eienaar National Letting Roodepoort gebruik het as verhurings agent. Ek moes meer as 5 weke wag om my deposito terug te kry, alhoewel hulle ****rak sê dit vat 21dae. Daarby het hulle 'n bedrag afgetrek wat vir herstelkostes was! Daar was geen herstellings nodig of gedoen nie! Hulle was nie naby die plek nie! Na 'n geveg het hulle my geld uiteindelik terugbetaal, nou sukkel ek om die rente van die deposito, wat volgens hulle ****rak belê is die dag wat ek dit betaal het, ook aan my terugbetaal sal word, uit hulle te kry! Dit gaan nou vir 6 weke!! As ek enigiemand raad kan gee bly weg van National Letting Roodepoort af hulle is plein *****!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)