DD
Doreen D
1 reviews | Active since Feb 2011
28 Aug 2015, 10:57
WRONG CLIENT
More, graag wil ek moem dat ek gereeld sms'e kry van bogenoemde maatskappy. Ons het hul vele male ges***el om die situasie te verduidelik dat hul verkeerde persoon het, maar dit hou net aan. Hul bly dit deurstuur na my selnr toe. Dit gaan blykbaar oor bloed wat getrek is in Desember 2010 en nou ****ak hulle ons verkeerdelik na 5 jaar!!!!! Dis glad nie my man se inligting en ID nr nie. Ons het ons medies ook ge****ak en hulle het ondersoek ingestel en vind ook geen rekening nie. Hul telnr: 011- *** (ref nr***). Hul dreig om ons oor te gee aan prokureurs? Ons het glo 48 uur om te reageer. <br> <br> Hoop die saak word baie gou uitgesorteer.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)