AR
Ansie R

1 reviews | Active since Oct 2012

06 Mar 2016, 23:53

KRY RIGTING ASB.

Weereens na soveel probeer**** om n email met al die inligting i.v.m.'n sogenaamde rekening uitstaande aan die volgende [Email Removed] hierdie organisasie nie die boodskap deur nie.Ek skuld geen geld aan hulle nie.

Sal waardeer as hulle sover sal gaan om die skille van hul oe sal afhaal en hul werk vir n **** reg sal doen.
Raak nou moeg vir hul sogenaamde herrinerings sms'e wat ek weekliks ontvang. Dalk is dit tyd dat ek n saak van terrorisasie teen hierdie firma by die polisie aanhangig moet gaan maak.

KRY JUL FEITE AGTERMEKAAR ASB.....JULLE IS BESIG MET GROOT DINGE.

0
Replies (0)