FB
Frederieka B
1 reviews | Active since Sept 2024
09 Sept 2024, 11:02
Leticia
My huis was vir byna R120 000 agterstallig en my uitstaande skuld was sowat R800 000. Nadat ek gedreig is deur prokureurs en die banke oor besitname, het ek 'n sprongetjie van geloof geneem en NDF ge****ak. Dit was die wysste ding wat ek ooit kon doen. MY HUIS is veilig, my rekeninge is op datum en boonop... bespaar ek maandeliks geld.
Dankie Leticia vir al jou harde werk en toewyding. Jy is 'n ster.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)