NB
Nadia B

1 reviews | Active since Nov 2019

18 Feb 2021, 14:21

Uitstekende Diens

Beste Diens!!!!! Dankie vir die goeie afrikaanse diens. Dit het gevoel ek praat met iemand wat my verstaan. NDA is voorwaar die beste besluit. Michelle Pietersen jy is regtig fantasties in kliente diens. Ek is baie beindruk met die hulp wat ek vandag gekry het.

0
Replies (1)
National Debt Advisors
National Debt Advisors's reply18 Feb 2021, 14:42
Official
Goeie dag Nadia B
 
Goeie diens is iets wat ons by NDA baie ernstig opneem. Ons waardeer die positiewe terugvoer. Baie dankie.
 
Beste wense,
Die NDA-span