QP
Quinten P

1 reviews | Active since Aug 2023

01 Aug 2023, 10:25

Skuld Vry

So vêr is ek baie gelukkig met die diens wat ek ontvang het. Florencia die dame wat my gehelp het is baie behulpsaam en altyd vriendelik. Ek is gehelp in my eie taal en alles is baie mooi aan verduidelik. Ek betaal meer as R3000 minder n maand en ek sien uit om heeltemal skuld ry te wees. Baie dankie NDA en Florencia vir julle goeie diens... Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel wat skuldvry wil word.

0
Replies (1)
National Debt Advisors
National Debt Advisors's reply01 Aug 2023, 10:27
Official
Good day Quinten

We appreciate you taking the time to reaching out and inform us about your experience with our services. Your feedback is extremely important to us and is greatly valued. 

Best Regards, 
NDA Team