SH
Sya H

1 reviews | Active since May 2021

24 May 2021, 12:38

Shantal Scholts - admin

Shantal Scholts - baie vinnige en flinke diens gelewer - baie dankie. oor die algemeen baie dankie vir die maatskappy, - ek kan nou weer bietjie asem haal elke maand na payday !

0
Replies (1)
National Debt Advisors
National Debt Advisors's reply24 May 2021, 13:30
Official
Goeie dag Sya H Baie dankie vir die goeie resensie. Ons by NDA is bly dat ons u kan help. Ons gaan alles oor kliëntediens en ons probeer altyd ekstra moeite doen. Vriendelike groete,NDA-span