TJ
Tersia J

1 reviews | Active since Jul 2022

02 May 2023, 12:50

SWAK DIENS

Gladnie goeie diens ontvang, ek het daar ingestap was die enigste klient in die winkel. Die witman was op die foon met n klient, die ander 3 twee swartmans en 1 witman het daar bymekaar gestaan my gestaan en bekyk en die een agter die counter het my nie eers gevra of hy my kan help. Eventually het hy besluit om my te vra of hy kan help toe se ek ja as jy wil want dit lyk nie of jy n mens wil help. En soos gewoonlik het julle nie die parte wat n mens soek, sal nie weer julle besoek nie want dit help nie.

0
Replies (0)