MR
Magrietha R
1 reviews | Active since Dec 2014
12 Aug 2015, 11:10
Swak diens
Ons het n paar maande terug n dubbelbed van Gem Furnitures gekoop. Daar is n jaar waarborg op die bed. Twee maande terug het ek die Bestuurder by Gem Furnitures gebel en meegedeel dat die matras in die middel half hol is. Hy het dit dadelik met Nanco Bedding opgeneem. Dit is twee maande terug. Nanco Bedding belowe om terug te kom, maar kom nie. Hulle diens is uiters swak<br>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)