MB
Michelle B

1 reviews | Active since May 2021

30 Jul 2021, 07:51

Die beste!

Lindie... ek dink sys di eienaar, met elke Nalha handsak kry mens jou eie stukkie eg. Haar diens is ongelooflik, sys so geduldig en behulpsaam. Sy doen moeite en als is met die grootste liefde en plesier. Ejt gister my handsak bestel en vnoggend laai Courier Guy hom af, hulle ken my al persoonlik... of n handsak of skoene. Lindie, dit was weer so lekker om n handsak van jou af te kry.

0
Replies (0)