AF
Ansie F
1 reviews | Active since Aug 2017
31 Jan 2018, 15:31
*****
Die bogenoemde maatskapy trek maandliks 'n bedrag van R89 van my bank rekening af. Die bank kan net my geld terug skryf, maar hulle glad nie blok nie. Ek weet nie wie hulle is nie, of waar hulle aan my besonderhede kom nie. Ek het nou vir absa email gestuur. Hul actionline. Weet nie of hulle dit kan blok nie. Hoe kry hulle dit reg??? Dit gaan nou 'n paar maande nou so aan. Kan u my help???
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)