1 reviews | Active since Jul 2016
UITERS SLEGTE DIENS
<p>Myslimkind kon eers skielik geen debietorder van my rekening getrek kry nadat ek van hulle bestaan 'n lid was. Ek het na die t****e onsuksesvolle poging (probleem aan hulle kant) versoek dat hulle die debietorder kanselleer. Ek het 'n EFT betaling gemaak op 07/07/2016. Hulle het tot op datum na vele beloftes steeds nie my slimboks afgelewer nie. Vanoggend het hulle sommer 'n debietorder van my rekening ook verhaal. Ek moet nou die debietorder gaan staak by die bank (moeite wat ek in die eerste plek nie moes gehad het nie). Ek het vanoggend ges***el en versoek om met 'n bestuurder te praat. Hulle het nadat hulle my besonderhede opgekyk het en my ****ak besonderhede kon sien die lys afgesny. Die is al 'n halfuur later, niemand het my nog terugges***el nie.</p>
Goeiedag Suzette
Baie dankie vir die skrywe. Ons vra omverskoning vir die ongerief.
Ons sal binnekort met u in kommunikasie wees aangaande die rekening.
Ons hoor graag van u.
Vriendelike groete
Myslimkind span
Goeiedag Suzette
Baie dankie vir die skrywe. Ons vra omverskoning vir die ongerief.
Ons sal binnekort met u in kommunikasie wees aangaande die rekening.
Ons hoor graag van u.
Vriendelike groete
Myslimkind span
