1 reviews | Active since Mar 2009
Treurige dienste
<p>Ek het nou al vir die laaste jaar n subskripsie met My Slim Kind. Van Augustus maanda af het hul geld van my rekening af getrek en om die boks wat hul veronderstel is om te stuur het tot tans nog nooit by my uit gekom nie. Hy andwoord net nie jou e-posse nie en bel jou nooit terug nie. As jy wel na 30 min wat mens moet aan hou deur kom na hulle toe dan is dit die selfde ou storie. Hul weet nie hoekom ek dit nog nie ontvang het nie en dat die courier maatskappy ook nie vir hul kan se waar die pakkie is nie.</p> <p> </p> <p>Hul kliente diens is van die swakste gehalte wat ek in my lewe al mee te doen gehad het.</p>
Goeie dag Mev Harmse
Ons waardeer dat jy hierdie onder ons aandag gebring het.
Aanvaar asseblief ons opregte verskoning vir die ongrief en teleurstelling ervaar.
Soos telefonies met u bespreek, sal ons die Slimboks ten laatste volgende Woensdag by u afgelewer word.
Ons vertrou dat die bogenoemde inligting voldoende sal wees.
Vriendelike Groete
Die Myslimkind-Span

Goeie Middag,
Net n vriendelike herhindering aan my terug betaaling wat komende Vrydag moet plaas vind siende ons al by Dinsdag is ek en NOGSTEEDS nie my boks ontvang het nie.
Groete Mandie
Goeie Middag,
Net n vriendelike herhindering aan my terug betaaling wat komende Vrydag moet plaas vind siende ons al by Dinsdag is ek en NOGSTEEDS nie my boks ontvang het nie.
Groete Mandie