1 reviews | Active since Aug 2016
Treurige diens
<p>Na die groot baklei oor my pakkie wat nie betyd was vir my kinders se verjaardag nie, is dit nou amper 2 maande nadat die bestelling geplaas is, en die volledige bestelling is nogstees nie by my afgelewer nie. Die bestelling is reeds TEN VOLLE betaal einde Julie, vir aflewering voor 12 Augustus. Uiters teleurgesteld. Diens is pateties. </p>
Goeie dag Mev Lubbe
Ons waardeer dat jy hierdie onder ons aandag gebring het.
Aanvaar asseblief ons opregte verskoning vir die ongrief en teleurstelling ervaar.
Laat ons asseblief die tyd om ondersoek in te stel en ons sal binnekort met jou in ****ak tree aangaande hierdie bestelling.
Vriendelike Groete
Die Myslimkind- Span
Best regards,