Swakste diens wat ek in my lewe gesien het!!!!
<p>Ek het Aug aangesluit met groot verwagtinge. Nadat ek so gesukkel het om my pakkie in die hande te kry, was dit 'n groot teleurstelling toe ek dit oopmaak. Dis geen waarde vir geld nie. Mens kom nooit deur na julle toe nie- wat nog te sê dat julle my eposse beandwoord. Ek probeer julle al van gister af s***el en kom nie deur nie, niemand s***el my ook terug nie! Julle het 2 agtereenvolgende maande my debiet order afgetrek- nadat ek dit gekanselleer het. Ek sal niemand maar niemand aanbeveel om van julle gebruik te maak nie. As ek so na almal se klagtes lees in ek geskok. Wens ek het vroeer die klagtes gelees voordat ek by julle aangesluit het. Julle is net pateties, ek sukkel om 'n beter woord vir julle te kry. S***el my asb sodat julle my geld kan terug betaal. Het julle geen skaamte nie. Al julle advertensies is misleidend, ek kan meer opvoedkundige goed koop met R412. Hoor graag van julle.</p>
Goeie dag Mev. Willemse
Ons waardeer dat jy hierdie onder ons aandag gebring het.
Aanvaar asseblief ons opregte verskoning vir die ongrief en teleurstelling ervaar.
Laat ons asseblief die tyd om ondersoek in te stel en ons sal binnekort met jou in ****ak tree aangaande hierdie bestelling.
Vriendelike Groete
Die Myslimkind Span

Ons het met jou probeer ****ak maak, maar was ongelukkig nie suksesvol nie.
Bevestig asseblief wanneer dit 'n geleë tyd sal wees om jou te ****ak.
Ons hoor graag van jou.