1 reviews | Active since Jul 2011
<p>Die swakste diens wat ek nog ooit gekry het. Wag al meer as 3weke van my kind se pakkie, na hoeveel emails en oproepe kry ek vandag n oproep van die kouriers af wat hulle nie die regte adres het nie.. nadat ek 2 keer al die adres gegee het toe ek ingeskryf het sowel as op email en oor die foon. Ek dink dis belaglik het al hoeveel emails gestuur na die ou toe wat daar werk en sowel as na navrae se email adres en kry net nie n antwoord nie. Dis my 1ste keer wat ek aangesluit het en moet nou deur die gaan... wonder of dit elke 2de maand so gan gaan. Ek het review gaan kyk en ek is nie dir enigeste 1 wat kla nie en myslimkind doen net NIKS DAARAAN NIE. ek is op die punt om na elke liewe koerant toe te gaan met die swak diens.</p>
Goeie môre Mev. Burger
Ons waardeer dat jy hierdie onder ons aandag gebring het.
Aanvaar asseblief ons opregte verskoning vir die ongrief en teleurstelling ervaar.
Soos telefonies bespreek, het ons reeds met die koeriers in ****ak gekom en versoek dat jou Slimboks vandag afgelewer word.
Ons vertrou dat die bogenoemde inligting voldoende sal wees.
Vriendelike Groete
Die Myslimkind-Span
Best regards,

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.