LK
Lien K

1 reviews | Active since Aug 2016

30 Aug 2016, 14:06

Swak diens van MySlimKind

<p>Hulle diens is swak. Pateties. </p> <p>Ons het 'n jaar subskripsie. Mens is veronderstel om elke 2 maande 'n pakkie te ontvang. Van die eerste pakkie af was dit 'n probleem. Elke keer as ek hul s***el hou mens baie lank aan voordat jy met 'n konsultant kan praat. Ek het hul al honderde kere ges***el en elke keer is die adres verkeerd en daarom ontvang ons nie ons pakkies nie. Of wel, dis seker maar die rede daarvoor. Elke keer as ek s***el vra ek hul moet die adres regmaak op hul stelsel. Hul belowe ook elke keer hul sal my terug s***el om als te bevestig en dit gebeur NOOIT. Ons moes al 5 pakkies ontvang het maar het nog net 3 ontvang. Dit help nie eers ek s***el hulle om dit te probeer uitsorteer nie want hulle doen net absoluut niks daaraan nie. </p> <p>Ek sal hulle vir NIEMAND aanbeveel nie. </p>

0
Replies (1)
Myslimkind
Myslimkind's reply30 Aug 2016, 14:23
Official

Goeie dag Mev De Klerk

Ons waardeer dat jy hierdie onder ons aandag gebring het.

Aanvaar asseblief ons opregte verskoning vir die ongrief en teleurstelling ervaar.

Laat ons asseblief die tyd om ondersoek in te stel en ons sal binnekort met jou in ****ak tree aangaande hierdie bestelling.

Vriendelike Groete
Die Myslimkind-Span