1 reviews | Active since Dec 2016

12 Dec 2016, 07:40

Swak Diens!

<p>My Slim Kind lewer die swakste diens wat ek al in jare gesien het! Nie net is een boks nie afgelewer nie. Die wat wel afgelewer is, het die verkeerde items in gehad. Ek sukkel nou al meer as 3 maande om hierdie probleem op te los. Ek sal My Slim Kin aan niemand aan beveel nie! Patetiese diens!</p>

0
Replies (1)
Myslimkind
Myslimkind's reply12 Dec 2016, 08:03
Official

Goeie dag Elinda

Ons waardeer dat jy hierdie onder ons aandag gebring het.

Aanvaar asseblief ons opregte verskoning vir die ongrief en teleurstelling ervaar.

Laat ons asseblief die tyd om ondersoek in te stel en ons sal binnekort met jou in ****ak tree aangaande jou bestelling.

Vriendelike Groete
Estrolita September

Best regards,