1 reviews | Active since Sept 2016
Swak diens
<p>Na ek meer as 'n maand gesukkel het om my pakkie te kry en dit my BAIE TYD EN GELD gekos het, wag ek nogsteeds dat My slimkind terugkom na my toe om te bevestig dat my lidmaatskap wel gekanselleer is soos ek al 2 keer versoek het. Elke keer was daar net die belofte dat dit sal gebeur maar nog geen bevestiging nie. Ek neem aan dit sal WEER 'n gesukkel wees om dit gekanselleer te kry soos wat dit was om my pakkie te kry</p>
Goeie dag Mev. Brand
Ons waardeer dat jy hierdie onder ons aandag gebring het.
Aanvaar asseblief ons opregte verskoning vir die ongrief en teleurstelling ervaar.
Ons bevestig dat die kansellasie e-pos aan jou gestuur is.
Vriendelike Groete
Die Myslimkind-Span