1 reviews | Active since Aug 2016
Swak diens

Ek sit met dieselfde probleem. Debiet order het 2 augustus afgegaan en wag nogsteeds vir die pakkie. Emails gestuur en wag nogsteeds vir terugvoering na n week al. Sukkel as mens bel om deur te kom. Die eerste vrou wat my "gehelp" het het my nommer gevat en gese sy sal uitvind by die courier, ek wag nou nog.

Die t****e keer wat ek uiteindelik weer deur gekom het met bel het die ou gese daar is n probleem met die courier company "pargo". My adres bevestig en gevra of hulle die pakkie kan uitstuur na my adres toe. Wag nou nog vir enige konfirmasie. Oorweeg om dit ook maar te stop. Diens was baie goed toe hulle mens se bank besonderhede wou gehad het en nou sukkel mens met hulle diens.

Gaan definitief hulle n piece of my mind gee met die mama magic baby expo.

Het vandag weer gebel en die vrou gese sy sal my terugbel en uitvind met die courier company.

Toe ek haar sê die ou met wie ek die 18de gepraat het het gesê hy stuur daai selfde dag nog die pakkie uit met n courier company wat dit by my huis sal aflaai en my adres bevestig het, hoe verskil julle oggend en aand praatjies so.

Goeie dag Mev. Strecker
Ons waardeer dat jy hierdie onder ons aandag gebring het.
Aanvaar asseblief ons opregte verskoning vir die ongrief en teleurstelling ervaar. Ons wil u verseker dat dit nie die tipe van diens is wat ons lewer nie.
Soos telefonies met jou bespreek, sal jou toekomstige pakkies met koerier by jou fisiese adres afgelewer word.
Ons vertrou dat die navraag suksesvol afgehandel is.
Vriendelike Groete
Die Myslimkind-Span
Best regards,