1 reviews | Active since Jul 2016
Swak Diens
<p>Hi ek wag nou al 3 weke vir my seuntjie se slimboks. Debiet Order het op die 1ste Julie af gegaan. Ek bel elke week 2-3 keer en het nou al 2 email gestuur en ek kry geen terug voer nie. Elke keer sê die persoon aan die ander kant van die foon sorry ons het ons sisteem verander en ons bel jou terug voor 5. Geen terug voer nie. Ek dink dis swak want hulle het my geld gevat ek kan nie eers vir my n tracking nommer gee om te sê waar is my pakkie nie. Hoop hulle reageer nou</p>
Goeie dag Mev. Spang
Ons waardeer dat jy hierdie onder ons aandag gebring het.
Aanvaar asseblief ons opregte verskoning vir die ongrief en teleurstelling ervaar.
Soos telefonies met jou bespreek, is jou Slimboks oppad na die Pargo Capital Park. Die pakkie is op 19 Julie vanaf on pakhuis versend. Die ****rnommer vir Wian se pakkie is PG_ ********** 9_001 en sal teen laatste Vrydag afgelewer word.
Ons vertrou dat die inligting voldoende sal wees.
Indien jy enige verdere navrae het, ****ak ons gerus.
Vriendelike Groete
Die Myslimkind Span