iP
izanne P

1 reviews | Active since Jan 2016

16 Jan 2016, 08:56

slimboks word nie afgelewer nie

Eks bitter ongelukkig met myslimkind se diens. Ek het 'n sms die 4 de Desember ontvang dat my slimboks oppad is en tot op hede nog niks ontvang nie. Die nommer by die sms is die volgende ***. Ek het die 7 de Januarie met 'n konsultant oor die probleem gepraat en syt gese sy sal dit opvolg en terug na my toe kom, en tot op hede het sy nie terug gekom nie. Ek het die 10 Januarie 'n epos aan myslimkind gestuur en geen reaksie gekry nie. Die volgende debietorder gaan die einde v.d maand af en ek nog nie eers my vorige boks nie. As dit die manier is hoe julle besigheid doen kanselleer ek my lidmaatskap. Dis uiters swak!!!

0
Replies (1)
Myslimkind
Myslimkind's reply18 Jan 2016, 07:35
Official
Hello triksie,

Goeie dag Mev Potgieter

Dankie dat jy jou navraag onder ons aandag gebring het.

Ons vra om verskoning vir enige ongerief veroorsaak in hierdie verband.

Ons wil net bevestig dat jou navraag bevredigend opgelos is.

Vriendelike Groete
Die Myslimkind Span