Poor service
<p>ek het op die myslimkind winkel 'n oball wobble bobble gekoop en na 'n maand het die item net ophou werk toe kom ek in ****ak met Gurshwin Heinze by die call centre en hyt my gesê ek moet die item vir hulle pos en hulle sal item of reg maak of vervang ek het dit al die 21/07/2016 gestuur en hyt gesê hulle het dit gekry so paar emails verder net gesê hy sal opvolg en nou word my emails ook glad nie geantwoord nie</p>
Goeiemiddag Lee-Ann
Ek is regtig jammer oor jou frustrerende ondervinding met ons program. Ek gaan onmiddelik vir jou hiermee opvolg sodat ons jou klagte kan oplos! Ons sal so gou as moontlik vir jou terugvoer gee.
Vriendelike groete
Christelle Wiese - Myslimkind Inhoudsbestuurder
Best regards,

Hallo Lee-Ann
Ek het terugvoer van ons span ontvang dat Estrolita jou tans bystaan met jou navraag en sy sal natuurlik aanhou opvolg met jou tot dit suksesvol opgelos is!
Laat weet my gerus indien ek met enige iets anders kan help.
Vriendelike groete
Christelle

Baie baie dankie aan Estrolita sy het werklik opgevolg tot ek weer item gekry het
Baie baie dankie aan Estrolita sy het werklik opgevolg tot ek weer item gekry het
Hallo Lee-Ann
Baie dankie vir jou terugvoer.
Dit is 'n plesier om van hulp te wees.
Vriendelike Groete
Estrolita September
Best regards,
Hallo Lee-Ann
Baie dankie vir jou terugvoer.
Dit is 'n plesier om van hulp te wees.
Vriendelike Groete
Estrolita September
Best regards,