LK
Lize K

1 reviews | Active since Dec 2016

07 Dec 2016, 09:17

Patetiese diens

<p>19 September registreer. vir my voorgeboorte pakkie . 14 November na my kind 1maand oud is voorgeboorte pakkie gekry . na vele mails word daar belowe om my op VIP list te sit . n maand later is my opvolg pakkie nog nie eers op hul sisteem nie . hul kan eerder hul naam verander na mypatetiesekind . ek het vandag my lidmaatskap gekanseleer.</p>

0
Replies (1)
Myslimkind
Myslimkind's reply07 Dec 2016, 09:42
Official

Goeie dag Lize

Ons waardeer dat jy hierdie onder ons aandag gebring het.

Aanvaar asseblief ons opregte verskoning vir die ongrief en teleurstelling ervaar.

Soos telefonies met jou bespreek, was die lidmaatskap op 20 September gekanselleer, dus die rede hoekom die Slimboks nooit gegenereer het nie.

Ek vertrou dat die bogenoemde inligting voldoende sal wees.

Vriendelike Groete
Estrolita

Best regards,