MB
Mari B

1 reviews | Active since Jul 2016

28 Jul 2016, 19:03

PATETIESE Diens

Dit sal die eerste keer in my lewe wees wat ek oor diens kla maar ek is nou al verby geirriteerd oor die diens of tekort aan diens wat ek die afgelope 2 maande van jul ontvang.

Ek het aangesluit as lidmaat op die 3de Junie. Ek het al 2x 'n epos na die navrae epos adres gestuur en GEEN terugvoer gekry nie. Ek het al meer as 10x gebel, elke konsultant waarmee ek praat belowe om terug te kom na my maar niemand doen nie. Ek het onlangs met die bestuurder, Tertia gepraat. Sy sou die volgende dag per epos na my toe terugkom omdat ek nie by die werk my selfoon kan antwoord nie. Dit is 'n week later en ek wag steeds vir haar terugvoer. Almal is vreeslik jammer oor die slegte diens wat ek ontvang het maar niemand is bereid om iets daaraan te doen nie. Lameez het gister belowe sy kom voor die einde van die dag na my toe terug - ek wag steeds vir daai oproep ook!!

Ek voel my dogtertjie behoort die 1ste boks (jonger as 6mnde) verniet te kry aangesien sy nou al 2 maande uitgemis het. Ek hoop regtig die een wat nou oppad is, is gepas vir 'n kind van 6mnde en ouer.

Almal probeer nou die blaam na die couriers to skuif terwyl die pakkie eers laas maandag by hul aangekom het.

Kan iemand asb vir my verduidelik wat aangaan want geen konsultant kom terug na mens toe nie!

Mari Bezuidenhout

ID nr: ********** 056085

0
Replies (1)
Myslimkind
Myslimkind's reply29 Jul 2016, 12:09
Official

Goeiedag mev Bezuidenhout

Baie dankie vir die skrywe. Ons vra omverskoning vir die ongerief en laat terugvoering.

Ons sal binnekort met jou inverbinding tree aangaande die pakkie.

Ons hoor graag van jou.

Vriendelike groete

Myslimkind span.