1 reviews | Active since Jun 2012
PATETIES! WEES GEWAARSKU!
<p>Myslimkind is pateties. Dit is die swakste diens wat ek nog ooit ervaar het. </p>
Goeie dag Mnr. Louw
Ons waardeer dat jy hierdie onder ons aandag gebring het.
Aanvaar asseblief ons opregte verskoning vir die ongrief en teleurstelling ervaar.
Soos telefonies bespreek, sal ons jou terugbetaling prosesseer.
Vriendelike Groete
Die Myslimkind-Span

Baie dankie vir die vriendelike oproep wat weereens net vol lee beloftes was. Nou blammeer julle die kamstige verskuiwing van julle dienslewering, maar die dame wat my ges***el het, het glad nie eens 'n idee gehad van wat my uitdaging met julle is nie.
Vra julle sowaar vir my 4 Maande nadat ek my rekening met julle kansseleer het of ek al my slimboks gekry het! Ek neem aan julle gaan seker weer die einde van die komende maand geld uit my rekening steel?