1 reviews | Active since Sept 2016
pateties
<p>Ek wag nou al n week vir n agent om my te bel. Ek het speelgoed bestel al amper 3 weke terug en wag nog steeds vir dit. By die tyd wat dit kom.is my kind al te groot. Ek wil ook my subskripsie kanseleer oor die patetiese diens.</p>
Goeie dag Mev. van der Westhuizen
Ons waardeer dat jy hierdie onder ons aandag gebring het.
Aanvaar asseblief ons opregte verskoning vir die ongrief en teleurstelling ervaar.
Laat ons asseblief die tyd om ondersoek in te stel en ons sal binnekort met jou in ****ak tree aangaande hierdie bestelling.
Vriendelike Groete
Die Myslimkind-Span
Best regards,