DP
Dirk P

1 reviews | Active since Sept 2016

06 Sept 2016, 11:48

nie swak diens nie, geen diens

<p> Ons wag nou al lank vir myslimkind om n pakkie af te lewer, na elke boodskap vra hulle dieselfde, naam tel no ID en hulle sal n iemand kry om ons terug te s***el en die probleem uit te sorteer.</p> <p>Moenie dink hulle bel ooit terug nie, dis n maklike manier om tyd te koop sonder om iets aan die probleem te doen.</p> <p>Ek is jammer dat ek n een ster rating moet maak want julle verdien dit nie. Een ster beteken julle doen iets, en myslimkind gee glad nie om oor kliente diens nie. Bly ver weg.</p>

0
Replies (1)
Myslimkind
Myslimkind's reply06 Sept 2016, 13:13
Official

Goeiedag mnr Pieters

Baie dankie vir die boodskap. Ons vra omverskoning vir die ongerief.

Ons sal binnekort vir jou terugvoering gee aangaande jou versoek.

Vriendelike groete

Myslimkind Span