1 reviews | Active since Nov 2016
my slim kind neem premies na kanselasie van lidmaatskap

My ervaring met die firma “My Slimkind” was glad nie aangenaam nie.

Ek het my lidmaatskap op die 4 de Maart 2016 gekanselleer.

In September 2016 het hulle weer n bedrag van R412.00teen my rekening gedebiteer. Ek het hulle ges***el en daar is beloof dat die geld terug betaal sal word na 14 dae. Dit het nie gebeur nie!

Oktober is daar weereens R412.00 teen my rekening gedebiteer. Ek het hulle ges***el op die volgende datums:

31/10/2016 vir 7:48 min

8/11/2016 vir 10:06 min

08/11/2016 vir 14:24 min

11/11/2016 vir 12:45 min

Elke keer word daar beloof dat hulle my geld sal terug betaal. Vrydag het ek 1 betaling van R412.00 terug gekry.

Ek het versoek om met die bestuurder te praat maar hulle weier elke keer om my deur te sit, en hulle gee vir my die verkeerde epos adres.

Ek het vanoggend 11/11/2016 weer ges***el na hulle my Vrydag belowe het hulle bel my terug en dit nie gedoen het nie.

Die nuwe belofte is dit sal teen Vrydag in betaal wees…………. Kom ons wag en kyk!

Vandag is Vrydag 18/11/2016 en die geld is nie in my rekening, ek neem aan ek sal hul weer moet s***el?

Goeie dag Annelize
Ons waardeer dat jy hierdie onder ons aandag gebring het.
Aanvaar asseblief ons opregte verskoning vir die ongrief en teleurstelling ervaar.
Soos telefonies met jou bespreek, bevestig ons dat jou terugbetaling deur gestuur is. Jy sal ten laatste die fondse teen volgende Woensdag ontvang.
Ons vertrou dat die bogenoemde inligting voldoende sal wees.
Vriendelike Groete
Estrolita

baie dankie vir die vinnige teurvoer.
baie dankie vir die vinnige teurvoer.
Dit is 'n plesier Annelize. Jy het my direkte nommer, laat weets as daar iets is waarmee ek kan help.
Dit is 'n plesier Annelize. Jy het my direkte nommer, laat weets as daar iets is waarmee ek kan help.