AJ
Ariska J
1 reviews | Active since Jan 2016
07 Apr 2016, 08:18
Lidmaatskap kanselleer
Ek het eergister 'n epos gestuur en versoek dat my lidmaatskap gekanselleer word maar ek het nog geen terugvoer tot en met nou ontvang nie. Al wat ek kry is 'n epos met 'n verwysings nommer (***) wat se 'n agent sal kortliks reageer op my epos maar ek het gister weer 'n epos gestuur en dieselfde epos ontvang maar niemand kom terug na my toe nie. <br> <br> Kan julle my per epos ****ak en my lidmaatskap kanselleer en dit bevestig of my se hoe om te werk te gaan om dit te kanselleer.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Myslimkind's replyOfficial
07 Apr 2016, 09:04Hello AriskaJohl,
Goeiedag Mev Johl
Dankie dat jy hierdie versoek onder ons aandag gebring het.
Soos per e-pos bevestig is, het ons jou lidmaatskap gesluit en sal
geen verdere slimbokse of betalings verhaal word nie.
Ons wil ook net weer bevestig, dat ons tans hoe volumes e-posse
ontvang en dat ons terugvoering tans ie**** vertraag is.
Ons terugvoeringsperiode is 2 werksdae en soos per e-pos bevestig
is, sou ons vanoggend met jou in ****ak getree het, om die bedanking
te bevestig.
Ons vra weereens om verskoning vir enige ongerief veroorsaak en
bedank u vir u lojale ondersteuning.
Vriendelike Groete
Myslimkind Span

Myslimkind's reply07 Apr 2016, 09:04
Official
Hello AriskaJohl,