1 reviews | Active since Jul 2016

My slim kind

Hierdie is by verre die slegste diens ooit.

Ek het die 3de Junie aangesluit en steeds nie my 2 geskenke gekry wat ek moes nie. Ek het al teveel keer opgevolg. Die done word nie geantw oordink nie weeks how volume oproepe wat deur jul slegte diens veroorsaak word. Emails word nie beantwoord nie

Vir hoeveel maande gaan jul nog die verandering in pak huis en stelsels blameer? Dit is nou al amper 4maande sedert ek aangesluit het en niks gaan beter nie.

Ek copy die 1 beantwoorde email van Tersia Peterson.

"Goeiedag Mari

Baie dankie vir die skrywe. Ek vra omverskoning vir die ongerief.

Kan jy asb vir my so n uur of twee gee om weer uit te vind waar die ophou is vir die lewering van die pakkie?

Ek hoor graag van jou.

Vriendelike groete

Tersia Pietersen"

Dae is al verby, ek het intussen nog emails gestuur, GEEN TERUGVOER.

Ek is seker jul gaan reply dat een van jul vriendelike konsultante my binnekort sal s***el. Jul is heeltemal reg. Die konsultante is vreeslik vriendelik maar almal maak leë beloftes wat hul nie kan vervul nie. NIEMAND bel terug soos hul belowe nie. Geen pakkies word uitgestuur nie. Ek sal my skaam as ek deel vorm van die bestuur van die maatskappy.

Ek hoor graag van julle en ek hoop vir 'n **** gaan daar iets aan d8e probleem gedoen word.

Goeie dag Mev. Bezuidenhout
Ons waardeer dat jy hierdie onder ons aandag gebring het.
Aanvaar asseblief ons opregte verskoning vir die ongrief en teleurstelling ervaar.
Soos telefonies met jou bespreek, sal ons die pakkie vanaf ons kantore stuur en die pakkie sal ten laatste Maandag by jou afgelewer word.
Vriendelike Groete
Die Myslimkind-Span
Best regards,
Goeie dag Mev. Bezuidenhout
Ons waardeer dat jy hierdie onder ons aandag gebring het.
Aanvaar asseblief ons opregte verskoning vir die ongrief en teleurstelling ervaar.
Soos telefonies met jou bespreek, sal ons die pakkie vanaf ons kantore stuur en die pakkie sal ten laatste Maandag by jou afgelewer word.
Vriendelike Groete
Die Myslimkind-Span
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.