1 reviews | Active since Aug 2016
Hulle vat my geld en ek kry nie 'n pakkie nie
<p>My slimkind het al die geld van my rekening gedebiteur op die 23ste June. Ekt al gebel oor en oor en emails gestuur en steets sê hulle dat hulle nie die geld kan optel nie en ek moet 'n proof of payment stuur, nou hoe stuur mens 'n proof of payment vir 'n debiet order.? Ekt al my bank staat vir hulle gestuur met die verwysing van die betaaling en steets ignore hulle my net. </p>
Goeie dag Mev. Steyn
Ons waardeer dat jy hierdie onder ons aandag gebring het.
Aanvaar asseblief ons opregte verskoning vir die ongrief en teleurstelling ervaar.
Laat ons asseblief die tyd om ondersoek in te stel en ons sal binnekort met jou in ****ak tree aangaande jou navraag.
Vriendelike Groete
Die Myslimkind-Span