1 reviews | Active since Aug 2016
Geen terugvoer
<p>Ek het geen probleem gehad tot dusver nie maar is ongelukkig die laaste paar maande. My laaste pakkie was laat, ek verstaan as van die items vervang moes word en het die onverskoning aanvaar. Maar weereens hierdie maand is my pakkie laat en ek het nog niks gehoor nie. Julle is vreeslik gretig om my geld aftetrek maar hoeveel eposse moet ek stuur voor ek terugvoer kry? Ek kan deesdae nie op my rekening inteken om te sien waar my pakkie trek nie. En soos ek sê ek kry geen antwoord op my eposse nie. Baie teleurgesteld in jul dienste en oorweeg om my subskripsie te kanselleer.</p>
Goeie dag Mev. Van der Schyff
Ons waardeer dat jy hierdie onder ons aandag gebring het . Ons vra om verskoning vir die vertraagde terugvoer en vir enige ongerief veroorsaak.
Ons sal binnekort met jou in ****ak tree aangaande jou navraag.
Vriendelike Groete
Die Myslimkind-Span