LM
Lin M

1 reviews | Active since Jan 2016

28 Jan 2016, 09:49

Geen myslimkind boks

Goeie Dag,

Betaling het van my kredietkaart afgegaan die 31ste Desember, en sien op myslimkind was daar 3 fakture uitgeboek na my toe, maar daar is nog geen aflewering gewees nie.

Het hulle al ge****ak via email geen terugvoering, en probeer bel daar word net gese kan nie oproep neem nie.
Ek gaan my lidmaarskap kanseleer kan nie so aangaan om nie met hulle kan praat nie.

Lidmaatskap ***7.

is glad nie gelukkig met myslimkind nie.

Lin
[Email Removed]

0
Replies (1)
Myslimkind
Myslimkind's reply28 Jan 2016, 10:22
Official
Hello Lin Muller,

Dankie dat jy ons toegelaat het om die saak te ondersoek en daarvolgens terugvoering te verskaf.

Met verwyssing na ons telefoniese gesprek, bevestig ons hiermee dat die probleem opgelos is.

Ons vra egter om verskoning vir die ongerief wat jy moes ervaar.

****ak ons gerus indien jy enige verdere navrae het of selfs hulp benodig, ons verneem graag van jou.

Vriendelike Groete,
Die Myslimkind-Span