1 reviews | Active since Sept 2016
Geen klientediens

Ek het op 19 Augustus 2016 op myslimkind se webwerf hulle in kennis gestel van ons intensie om ons subskripsie te kanselleer. Ek het op 30 Augustus weer 'n epos gestuur na die navrae epos adres na ek geen terugvoering gekry het die vorige keer nie. Weereens het ek 'n automatiese epos gekry wat se weens hoe volume sal hulle so gou moontlik aandag gee aan my epos maar ek die nr op die epos kan s***el as dit dringend is.

Dis nou 7 September en ek het sopas die nr probeer. Na 'n ruk lank aanhou kry ek die boodskap dat hulle tans hoe volumes hanteer en ek 'n epos kan stuur na navrae (wat ek alreeds twee keer gedoen het sonder terugvoering). Na ek nog ‘n ruk lank aangehou het is die lyn afgesny.

****ak my asseblief sodat ek ons subskribsie kan kanselleer.

Goeiedag Mnr Henning
Baie dankie vir die skrywe. Ons vra omverskoning vir die ongerief.
Neem asseblief kennis dat een van ons konsultant u nou sal s***el.
Ons hoor graag van u.
Vriendelike groete
Myslimkind Span
Best regards,
Goeiedag Mnr Henning
Baie dankie vir die skrywe. Ons vra omverskoning vir die ongerief.
Neem asseblief kennis dat een van ons konsultant u nou sal s***el.
Ons hoor graag van u.
Vriendelike groete
Myslimkind Span
Best regards,